Terwyl ons nog bibber in die Weskaap is daar al plekke in die land waar die lente in volle swang is. Hier is ‘n paar fotos van my ouers se tuin in Kirwood.

Die versinnebeelding van passie!

Van hierdie seisoen se nuwe aankomelinge.

'n Oorvloed kos.

Bye en suikerbekkies is gaande oor piesangblomme.

Die vrug van passie.